Asem deur Jan Vermeulen

R45,00

Tweedehands Sagteband boek in baie goeie toestand

Barries Barnard haat sy pa. Hy dagdroom gereeld oor die dag wanneer hy gaan wraak neem.

Maar ‘n wilde partytjienag dompel Barries se lewe onverwags in chaos. As hy uit die tronk wil bly, moet hy 6 weke lank op ‘n plaas naby ‘n kusdorpie in die middel van nerens gaan bly.

By sy pa.

’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g
Dimensions 20 × 13 × 2 cm