Thomas @vrees.net deur Carina Diedericks-Hugo

R40,00

Sagteband in Goeie Toestand

Thomas@ #9

Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g
Dimensions 21 × 15 × 1 cm