Troepie: van Blougat tot Bosoupa deur Cameron Blake

R100,00

Sagteband in goeie toestand

Vir meer as ‘n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig ‘n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat ‘n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie titel is ‘n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 450 g
Dimensions 23 × 16 × 3 cm