Die Vrou van die Spieël : Die Oujongnooi van Polkadraai : Die Kleine Kring – Omnibus 35 deur Ena Murray

R60,00

Sagteband in baie goeie toestand. Naam in binneblad

Drie heerlike verhale. In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker . . . In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haar voor te doen as ‘n middeljarige oujongnooi wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar ‘n maand voor hul troue in dat hy ‘n ander vrou liefhet . . .

1 in stock

Categories: ,

Description

Additional information

Weight 380 g
Dimensions 22 × 14 × 3 cm