Elton die Verskriklike April Verloor dit deur Carin Krahtz

R50,00

Sagteband in goeie toestand

Elton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp by Hoerskool Horison, waar hy nou in Gr 8 is. Sy beste pelle Dawid en Lesedi is in ‘n ander skool, en Jireh, die skarminkel van Tekkie Town se fletse, is ‘n senior in sy skool. En sy ma is swanger. Die aarde kan hom maar insluk.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g
Dimensions 22 × 13 × 1 cm