Hans steek die Rubico oor deur Rudie van Resnburg

R40,00

Tweedehands sagteband in goeie toestand

Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 225 g
Dimensions 20 × 13 × 2 cm