Offerland deur F.A. Venter

R80,00

Hardeband in Goeie Toestand. Stofomslag in effens beskadig (Sien foto)

Inskrywing op eerste blad

Agste druk 1974

Groot Trek Tetralogie #2

Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe? Hendrik Potgieter, Gert Maritz en Pieter Retief is die leiers wat moet besluit. Pieter Retief kom met die idee om sommer oor die Drakensberg te trek. “Holderstebolder” is al die waens oor die berg, maar wat anderkant wag, is die Bloukransmoord en Dingaan se moordkoppie …

1 in stock

Description

Additional information

Weight 560 g
Dimensions 23 × 14 × 3 cm