Die Skrifgeleerde: Manne van Geloof 5 deur Francine Rivers

R50,00

Sagteband in goeie toestand

Hierdie historiese Christelike roman vertel die verhaal van Silas, ‘n ryk man wat sy magsposisie en status prysgee om sy lewe daaraan te wy om die woorde van apostels soos Petrus en Paulus neer te pen. In tipiese Rivers-styl word geskiedenis en Bybelse feite verweef om die vroeë kerk se groei en die ontberinge van Paulus se sendingreise uit te beeld

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g
Dimensions 18 × 13 × 1 cm