Description
Sagteband in baie goeie toestand
Die Tweede Wêreldoorlog verdeel nie net die wêreld nie, maar ook gesinne. ‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog álmal raak. En dat die bruê wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.





