Feniks deur Deon Meyer (Eerste Uitgawe 1996)

R150,00

Sagteband in baie goeie toestand. Vorige eienaar se naam in binneblad

Eerste Uitgawe 1996

Mat Joubert #1

Kaptein Mat Joubert moet ‘n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ‘n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie een kans om homself te bewys en weer voor te begin.

1 in stock

Description

Sagteband in goeie toestand. Vorige eienaar se naam in binneblad

Mat Joubert #1

Kaptein Mat Joubert moet ‘n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van ‘n laksman. Maar op 34 is Mat oorgewig en hy rook en drink te veel. Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile, plaas druk op hom. Daar is nog hierdie een kans om homself te bewys en weer voor te begin.

Additional information

Weight 300 g
Dimensions 20 × 14 × 3 cm