Thomas @Skerpioen.net deur Carina Diedericks-Hugo

R40,00

Sagteband in Goeie Toestand

Thomas, Hannes, Alex en Thabo is terug in nog ’n naelbyt-spanningsverhaal in die Thomas@-reeks.

Thomas en Hannes kan nie wag om die nuwe rekenaarspeletjie te toets wat Harry van die Cyber Tiger internet-kafee vir hulle gegee het nie. Wanneer ’n skerpioen en rye en rye syfers skielik in die middel van die speletjie op die rekenaarskerm verskyn, vermoed Thomas-hulle dat daar iets snaaks aan die gang is. Hannes is vas oortuig dat dit ’n massiewe rekenaarvirus is, maar Thomas dink dat Hannes se verbeelding alweer oortyd werk.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 200 g
Dimensions 21 × 15 × 1 cm