Tolbos deur Irma Joubert

R45,00

Sagteband in goeie toestand. Effense waterskade aan eerste paar bladsye

Tolbos is die derde boek in die Tussen Stasies trilogie

“Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor die radio die polisie skiet op betogende skoolkinders in Soweto. Gedurende dieselfde week word die vyftienjarige Wladek Kowalski, broerskind van Jakób Kowalski uit Tussen stasies, in Pole deel van ’n betoging teen Kommunisme.

Die gebeure vanaf Junie 1976 tot die einde van 1989, met die val van Apartheid in Suid-Afrika en die val van Kommunisme in Pole, vorm die politieke agtergrond van hierdie roman. Beide karakters raak betrokke by ondergrondse bedrywighede teen hulle onderskeie regerings en hulle name verskyn op die rekords van die veiligheidspolisie in albei lande.”
(Bron: LAPA Uitgewers)

1 in stock

Description

Additional information

Weight 400 g
Dimensions 20 × 14 × 4 cm