Moenie Hiedie Boek Eet Nie! deur Jaco Jacobs

R65,00

Sagteband in Redelike toestand

Hoerdie boek bevat 365 rympies (en ‘n bonusrympie vir skrikkeljaar) wat jou heeljaar sal laat skaterlag! Daar is rympies oor oumas en oupas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skooltoilette, erdvarke, skottelgoed, Kersvader, krokodille, volstruismelk, Valentynsdag en dinge wat baie sleg ruik.
Daar is lawwe limerieke, heerlike haikoes en tawwe tongknopers.
‘n Moet-hê-boek vir elke kind se boekrak!

1 in stock

Description

Additional information

Weight 1000 g
Dimensions 25 × 18 × 2 cm