Description
Secondhand Paperback in Good Condition
Om God se openbaringswil in die Bybel te ontdek, is eenvoudig. Dit trek saam in die bekende gebod: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en jou naaste soos jouself.” Om egter te weet wat God se wil op hierdie tyd en plek is, vra dieper en meer kinderlike besinning.





