Description
Sagteband in goeie toestand. 140 Bladsye
Hier is die verhaal van die reeks – hoe dit ontstaan het, hoe dit gemaak word en hoe dit die sterre raak en verander. Daarby vertel die boek wat die afgelope jare met Nenna en Louwna en al die ander karakters gebeur het…




