Description
Sagetband in Redelike Toestand
Eerste uitgawe
Noem dit dokumentere fiksie. Dokumentêre fiksie, of realisteitsfiksie, laat die skrywer toe om kommentaar te lewer deur waarneming.
Met ego-dokumente.
’n Fyn genuanseerde maar maklik leesbare beeld van die kompleksiteite van ons Suid-Afrikaanse samelewing, aangebied met menslikheid én humor en ’n skerp oog vir die paradokse van ons alledaagse werklikheid.





