Senior Verseboek deur D.J. Opperman – 1977

R50,00

Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Sien foto van skool stempel op eersteblad

Die Senior Verseboek is saamgestel vir gebruik in die hoërskool. Aansluitend by die hele strewe van die skool, naamlik aanpassing by die normale lewe is die keuse ook hier so ruim, gevarieerd en verteenwoordigend as moontlik gemaak.

1 in stock

Category:

Description

Additional information

Weight 450 g
Dimensions 22 × 14 × 2 cm